Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Slotsom " deur HENNIE AUCAMP
" Slotsom " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #64063] Vr, 21 Junie 2002 01:41 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Slotsom
Hennie Aucamp

Appels ruik na appels
en proe soos appels proe:
die herfs het ons nie nodig nie,
hy is sy eie hoe.
Re: " Slotsom " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #64074 is 'n antwoord op boodskap #64063] Vr, 21 Junie 2002 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Slotsom
> Hennie Aucamp
>
> Appels ruik na appels
> en proe soos appels proe:
> die herfs het ons nie nodig nie,
> hy is sy eie hoe.

RC: Ek het n tyd gelede n boek gelees met die naam van "Die reuk van
appels" deur Mark Behr. n Baie ontstellende boek gewees maar hierdie
gedig laat my nou daaraan dink. Kan iemand iets meer oor hierdie
gedig vertel>
Re: " Slotsom " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #64080 is 'n antwoord op boodskap #64074] Vr, 21 Junie 2002 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Rachel Couché wrote:

> RC: Ek het n tyd gelede n boek gelees met die naam van "Die reuk van
> appels" deur Mark Behr. n Baie ontstellende boek gewees maar hierdie
> gedig laat my nou daaraan dink. Kan iemand iets meer oor hierdie
> gedig vertel>

Ek kan jou nie veel meer van die
oorsprong van hierdie gedig vertel
nie. Ek dink dis maar net 'n lofsang
aan die appelheid van appels. Ek dink
Aucamp wil net sê: hier het die skepping
volmaaktheid bereik.
Ek voel nou nie so diep oor appels
nie. Vir my was die volmaakte vrug nog
altyd die granaat.
Hoekom was "Die reuk van appels" vir
jou ontstellend? Ek dink nie ek het dit
al gelees nie. As ek reg onthou het dit
te doen gehad met Behr se funksie as spioen
vir die apartheidsregime. Ek wonder of
daar nou ook spioene in universiteite is
soos gedurende apartheid. Ek kan onthou
dat 'n Engelse professor by UNISA gesê
het dat haar studente vir haar gewaarsku
het dat daar 'n spioen in haar klas was.

Gloudina
Re: " Slotsom " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #64105 is 'n antwoord op boodskap #64080] Sa, 22 Junie 2002 07:38 Na vorige boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...

> Ek kan jou nie veel meer van die
> oorsprong van hierdie gedig vertel
> nie. Ek dink dis maar net 'n lofsang
> aan die appelheid van appels. Ek dink
> Aucamp wil net sê: hier het die skepping
> volmaaktheid bereik.
> Ek voel nou nie so diep oor appels
> nie. Vir my was die volmaakte vrug nog
> altyd die granaat.
> Hoekom was "Die reuk van appels" vir
> jou ontstellend? Ek dink nie ek het dit
> al gelees nie. As ek reg onthou het dit
> te doen gehad met Behr se funksie as spioen
> vir die apartheidsregime. Ek wonder of
> daar nou ook spioene in universiteite is
> soos gedurende apartheid. Ek kan onthou
> dat 'n Engelse professor by UNISA gesê
> het dat haar studente vir haar gewaarsku
> het dat daar 'n spioen in haar klas was.

RC: Nee, dit het gehandel oor oor twee tienerseuns met die normale
grootword dinge wat tussen hulle gebeur. Behalwe aan die einde van die
boek word dit bekend dat die een seun se pa, die maat al jare lank
molesteer! En dit is wat my ontstel het. Geen politiek in die boek
nie.

In die vertrek waar die seun herhaaldelik verkrag word, is daar die
reuk van appels. So iets. Ek kan ook nie meer mooi onthou nie.
Vorige onderwerp: " Gebed om 'n basterkaptein " deur RONNIE BELCHER
Volgende onderwerp: Uit " Die Bar op de Aar " deur ANDRÉ LE TOIT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 17:06:28 MGT 2024